Omruil, teruggee- en terugbetalingsbeleid

Beleid rakende die omruil of teruggee van klere/items.

1. Toon u faktuur as bewys van u aankope vir die teruggee of omruil van klere/items;
2.  Klere/items met fabrieks defekte kan omgeruil of teruggebring word vir krediet of geld terug;
3. Klere/items wat nie pas nie kan ook omgeruil of teruggebring word vir krediet og terugbetaling;
4.  Geen gebruikte of gewaste klere/items kan omgeruil of terug gegee word nie;
5.  Omruilings of teruggee van klereitems moet binne 14 dae na aankope plaas vind.