Osie Uil

Word deel van Laerskool Pietersburg-Oos

Word deel van die Laerskool Pietersburg-Oos Familie vandag!

Ons skool se geskiedenis

Stigtingsdatum : 12 Januarie 1972.  Geleë aan die Oostekant van Polokwane en was die sesde laerskool in die dorp.  Die skool was oorspronklik gebou vir 250 leerlinge en het net 10 klaskamers gehad.  Die skool was so beplan dat dit vergroot kon word.

Hoogtepunte

Belangrike Skakels

Bly op hoogte met finansiële informasie, inskrywings en ander belangrike kommunikasie deur die skakels hieronder te volg.
Finansies
Besoek hierdie blad vir al die informasie wat jy nodig het rakende finansie
Sien Inligting
1
Inskrywings
Nuwe leerlinge kan nou inskryf deur 'n vorm in te vul op hierdie bladsy.
Skryf In
2
Kommunikasie
Daar gaan weeklikse belangrike kommunikasie uit na ons ouers
Lees Meer
3